Hello there! Tonight my post will be in English. Simply because I feel that some things are just better said in English or would I say easier? Mommy wars... We've seen them, we've caused them, we've ended them. Something that has really occurred to me since I became a mom two and a half years … Lees meer Mommy wars!
Maand: April 2015
Die morhone!!!
Hallo daar! Vanaand tik ek maar in die bed aangesien ons "loadshedding" veronderstel was om 20:00pm te begin. Dit is nou 20:05 en als is nog aan en ok. Nou ja, vandag was weer een van DAAI dae... Jy weet, daardie dae wat jy eintlik net heeldag in jou kas wil klim en wegkruip vir … Lees meer Die morhone!!!
Wat pak ek vir die hospitaal?
Wat pak ek vir die hospitaal?.
Wat pak ek vir die hospitaal?
Hallo daar!! Het julle 'n lekker langnaweek gehad? Ek het 'n lekker besige naweek gehad. Ek was onverwags bederf met 'n babatee vir ons dogtertjie en glo my, nadat ek gedink het ek gaan nie genoeg hê vir ons pop nie was sy SO bederf, dat haar kaste nou oorloop van seëninge! Weereens baie dankie … Lees meer Wat pak ek vir die hospitaal?
Boobs en boude, hier gaat ons!
Hallo daar! Daar is nou nog net 10 slapies oor voordat ek ons roosknoppie kan vashou en ek begin uiteindelik voel soos 'n kind voor krismis! Daardie gevoel van opwagting waar ek weet dat ek vir die nuutste en duurste en beste pop gevra het en ek WEET ek gaan haar kry!! Ek word oor … Lees meer Boobs en boude, hier gaat ons!
Daar moet ‘n ander woord hiervoor wees…
TERRIBLE two's!!!!! Menigte moeders het al hierdie "frase" aangehaal met oë wat rol en 'n "handsup". Kan dit werklik so erg wees het ek ook altyd so by myself gedink. Met my swangerskap met my eersteling het vele vir my gesê "Wag net tot hy twee is..." 'n waarskuwing met 'n oop einde en oë … Lees meer Daar moet ‘n ander woord hiervoor wees…
Ontbyt in die bed!!
Hallo daar! Nog nooit in my lewe was ek so dankbaar vir 'n naald in my hand soos gisteraand nie. Hier's die storie: Ek was van plan om vroeg in die bed te klim en sommer lekker te rus aangesien my seuntjie besluit het om vroeg te gaan slaap. Hy het nie te wel gevoel … Lees meer Ontbyt in die bed!!
So die dokter wou nie byt nie…
Hier's ek weer! Hallo daar! Vandag was ons laaste afspraak by die ginekoloog en soos ek gesê het, gaan ek hom vra oor "operasie pasiënt-assistent". Wel, ek het, maar nee, die dokter wou nie byt nie... Ek verstaan natuurlik sy redes en vir higiëne ens ens ens is dit maar beter dat ek agter my … Lees meer So die dokter wou nie byt nie…
Hou bene hou…. Two weeks to go!
Hello daar, Hier sit ons, 36weke na die DEED, (sal ek sê "opmaak deed) OK OK, TMI!! But you know what I mean. 36weke van swangerskap amper agter die rug en ek gaan dit mis. Ek gaan dit so bitterlik mis. Weet jy waarvoor is ek bang? Meeste sal dalk sê vir die keiser, maar … Lees meer Hou bene hou…. Two weeks to go!