So die dokter wou nie byt nie…

Hier's ek weer! Hallo daar! Vandag was ons laaste afspraak by die ginekoloog en soos ek gesê het, gaan ek hom vra oor "operasie pasiënt-assistent". Wel, ek het, maar nee, die dokter wou nie byt nie... Ek verstaan natuurlik sy redes en vir higiëne ens ens ens is dit maar beter dat ek agter my … Lees meer So die dokter wou nie byt nie…

Hou bene hou…. Two weeks to go!

Hello daar, Hier sit ons, 36weke na die DEED, (sal ek sê "opmaak deed) OK OK, TMI!! But you know what I mean. 36weke van swangerskap amper agter die rug en ek gaan dit mis. Ek gaan dit so bitterlik mis. Weet jy waarvoor is ek bang? Meeste sal dalk sê vir die keiser, maar … Lees meer Hou bene hou…. Two weeks to go!