Hallo daar! Nou ja, so het ek gedink dat 'n mamma van 'n dogtertjie seker gaan moet weet hoe om te bak nè? Met die briljante gedagte was ek, en is nogsteeds, ewig dankbaar dat ek nog my ouma by my het. Ek onthou as klein 6/7 jarige dogtertjie het ek gesien hoe my ouma … Lees meer Klits hom mamma, klits hom styf!
Maand: Mei 2015
Dankbaarheid.
Hallo daar! "Nie net geluk maak ons dankbaar, maar dankbaarheid maak ons gelukkig." Om dankbaar te wees vir dit wat ons het is so belangrik in ons daaglikse geluk en soms kan iemand anders se ondankbaarheid ons ook ongelukkig maak wanneer ons te gereeld met daardie persoon te doen het. Ek het al self die … Lees meer Dankbaarheid.
‘n Pa se hart, ‘n dogter se droom.
Hallo daar! Kyk, ek het nou so lanklaas geskryf dat my vingers vergeet het hoe om te tik, maar verskoon tog asseblief, ek het 'n "Newborn" wat BAIE van my tyd vra... Nou ja, het jy al gesien hoe kyk 'n pa vir sy dogter? Ek het nooit werklik in my lewe geglo in die … Lees meer ‘n Pa se hart, ‘n dogter se droom.
Mamma se tyd??? Kan ek dit eet???
Hallo daar! Goeie gom!! Ek het vergeet hoeveel tyd verlang 'n nuwe baba van jou... Twee en 'n half jaar terug se newborn tyd is lang vergete en voel dit of ek van voor af als moet begin leer. Gister teen 12uur die middag het ek uiteindelik kans gekry om te gaan stort en tenminste … Lees meer Mamma se tyd??? Kan ek dit eet???
Breast is best!!!
Hallo daar! Het jy al ooit geborsvoed? Het jy al ooit jou borste gebruik om jou kind aan die lewe te hou? Dis waarvoor hulle daar is! En daar is twee, net om seker te maak jou baba kry net die regte hoeveelheid. Soms drink hulle net van die een kant af en word jy … Lees meer Breast is best!!!
Wat wil jy uit die lewe hê?
Wat wil jy uit die lewe hê?.
Wat wil jy uit die lewe hê?
Hallo daar! Ag, ek gaan sommer met die deur in die huis val vanaand. Ek hou niks van besluiteloosheid nie.... My pa het my geleer: "If you hesitate, los dit uit." En dit was nog altyd een van die frases wat my al uit menigte moeilike besluite gehelp het. Ek is op 'n kruispad in … Lees meer Wat wil jy uit die lewe hê?
Wanneer ‘n keiser MAGICAL is.
Hallo daar! Nou ja, ek het belowe om die storie van ons roosknoppie se geboorte te vertel en hier is hy! Ons het Sondagmiddag 3 Mei vir ons groot seun totsiens gesê en hy is na ouma toe. Die middag het ons net ontspan en DVD's gekyk. Die aand het ons vroeg in die bed … Lees meer Wanneer ‘n keiser MAGICAL is.
En toe is ons vier!
Hallo daar! Nou ja, ek weet julle almal brand om te weet hoe dit hier by die Van Niekerks gaan met die nuwe asempie in die huis! (Hahahaha - Ai, I should be so lucky dat jul in anticipation wag...) Toemaar, ek weet jul het beter dinge om julself mee besig te hou. Maar dog … Lees meer En toe is ons vier!
Hallo daar! So vanaand sê ons totsiens aan jou. Liewe magie wat gergroei het tot 'n MAAG! Jy het my soveel vreugde verskaf. Ek het elke oomblik geniet om na jou te staar en te sien hoe ons dogtertjie jou in knoppe laat skeeftrek en rolbewegings uitvoer soos die see se golwe. Jy het … Lees meer