Wanneer nostalgie aan jou deur klop.

Hallo daar! Die afgelope twee dae het ons, ons laaste kuiertjies gehad met ons familie en vriende as gesin van drie. Wanneer ons hul nou weer sien is ons 'n gesin van vier! Wanneer die tyd so gou verby gaan word ek altyd terug gebring na die tyd waar alles begin het. Ek kyk terug … Lees meer Wanneer nostalgie aan jou deur klop.