Fathers day.

Hi there! So fathers day has come and gone again and that means that we are almost halfway through the year! Scary... This year I decided that I would not be sad on fathers day. This year I realized that there is one true Father that loves me to the moon and back and even … Lees verder Fathers day.

Advertisements

Hier steek ‘n lelike ding nou sy kop uit.

Hallo daar! Ek weet nie of julle dit gesien het nie, maar lately op Facebook share meeste girls 'n link van 'n vrou wat wys hoe grimering jou kan verander en laat anders lyk. Nou ja, moet my asseblief nie verkeerd verstaan nie, ek is ALL FOR make-up, maar wat het geword van net jou … Lees verder Hier steek ‘n lelike ding nou sy kop uit.