Hallo daar. Was jy al ooit aan die anderkant van die operasiebed? Moes jy ook al langs jou lewensmaat teater toe stap? Vir die laaste 6jaar het ek dit 5 keer gedoen. 5 keer omdat daar een uitsondering was en ek nie kon saamgaan nie... Maar hierdie keer was die LAASTE keer. My lewensmaat moes … Lees meer Wanneer jou lewensmaat gaan vir ‘n operasie.