10 dinge wat ek my seun gaan leer.

Hallo daar! Die voorreg om 'n seun tot 'n volwasse man groot te maak is nie vir almal bedoel nie. Hoewel ek dink om 'n dogter tot volwasse vrou groot te maak kan moontlik moeiliker wees. Ek sien alreeds die verskil in manier van opvoed tussen my seun en dogter. Om 'n seun te hê … Lees verder 10 dinge wat ek my seun gaan leer.

Advertisements

10jaar! Not much has changed….

Ons het nou Saterdag wat verby is ons 10jaar hoërskool reünie gehad. Ek weet nie of ek dalk effens teleurgesteld was en of ek dit netso verwag het nie. Ek sit maar nog op die draad wat dit aanbetref.... Dalk gaan dit wat ek in hierdie blog gaan sê so paar mense ontstel, maar ek … Lees verder 10jaar! Not much has changed….