Blanco Bladsy

Ek staan voor jou Jy is bleek, wit, niks Ek beverf jou met die kleure van die reënboog Laag, middel, hoog Met my roomwit roos verf ek jou, Die lewe, Geel, want jy bring geluk, Swart, want jy bring ongeluk, Blou, want jy besit vrede, Swart, want jy besit die wrede, Rooi, want jou asem … Lees verder Blanco Bladsy

Advertisements