Wat is familie? Ons almal word gebore in 'n biologiese familie in. D.w.s ons DNA is basies dieselfde, ons lyk na mekaar en ons doen dinge wat dieselfde is. Dan word ons groter. Ons begin maats maak. Hulle is ons verhoudings familie. Sommige van hul stap die pad saam met ons vir die res van … Lees meer Wat is familie?
Maand: April 2016
Om te skryf.
Om ‘n boek of enigiets anders te skryf is nie maklik nie…. Jy kry dae wat alles net uitvloei soos reviere sonder end. Liters en liters woorde val by die waterval van gedagtes af; vinnig… Source: Om te skryf.
Om te skryf.
Om 'n boek of enigiets anders te skryf is nie maklik nie.... Jy kry dae wat alles net uitvloei soos reviere sonder end. Liters en liters woorde val by die waterval van gedagtes af; vinnig en sterk. En dan.... Dan kry jy dae soos wat ek vandag ervaar. Ek sit voor 'n leë skerm, gereed … Lees meer Om te skryf.
Fotograwe met ‘n missie
Soos ek instap na die studio word ek vriendelik gegroet deur 'n aantreklike skraal man met 'n glimlag wat die seerste traan sal wegdryf. Hannes van Oudtshoorn. Ons drink koffie en chit chat totdat Danie by ons aansluit. Hierdie is twee dinamiese manne met 'n doel. Jy kan dit in hul oë sien. Die passie om … Lees meer Fotograwe met ‘n missie
Ek skrop nie potte nie!
Geen vrou hou van potte skuur nie, VERAL nie ek nie. DAAROM het ek so paar maniere gekry om dit totaal en al te vermy! Selfs al maak jy "moerby aandete". 😉 Ek gebruik my potte byna elke liewe keer wat ek kosmaak. In die verlede het ek dit gelos vir ons huishoudster, maar aangesien … Lees meer Ek skrop nie potte nie!
Hoe ek geweet het ek is klaar met babas hê.
Elke vrou dink sy sal soos haar ouma grootjie wees en moontlik 12 babas in die lewe bring. Wel, nie ELKE vrou nie, maar die groter persentasie. Ek wou self op 'n stadium my eie rugby span begin het.... Ek was net duskant twintig jaar. Toe ontmoet ek my man en skaal af na slegs … Lees meer Hoe ek geweet het ek is klaar met babas hê.
My mees ongemaklike situasie.
Dit was 'n yskoue Standerton Hoëveldfees dag en ek onthou dit steeds soos gister. Al was dit maar so paar maande terug... Ons het by die "skou" rondgeloop in die ysigste koue nog! Ons tweede baba was maar skaars 4maande oud. Ons oudste het saam geloop en gekyk na al die interessante goedjies. Nadat ons … Lees meer My mees ongemaklike situasie.
“Poefel is nie ‘n vloekwoord nie.”
"My voete lyk soos poefel. MAAR poefel is nie 'n vloekwoord nie!" -Nicolaas 3jaar en byna 6maande. Kan jy nie net 'n kind opsoen wanneer hul onskuldigheid so deurskyn nie? Die bogenoemde sin het my seuntjie vir my so paar aande terug gesê toe hy in die bad sit en na sy vreeslike modder vuil … Lees meer “Poefel is nie ‘n vloekwoord nie.”
Where I find my inspiration
I have atlast found who I was meant to be all my life. Eversince I was a little girl I wanted to be part of art. Always thought that being an actress would be the best way to go. But now that I am older.... Anything can be ART! A flower doodled on a piece … Lees meer Where I find my inspiration