Drome word waar!

Om jou drome in te haal verg baie geduld en deursettingsvermoë. Maar bo dit alles moet jy BAIE braaf wees. Jy stel jouself bloot aan die buitewêreld. Die wêreld buite die samelewing se boksie waarin ons gedwing word om te lewe. My gedwonge boksie het so maand of drie gelede net eenvoudig te klein geraak … Lees meer Drome word waar!