Baie baie dankie vir elke getroue leser. Ons het ons tweeduisend lesertal merk behaal vir 2016 en ons is nou eers in die helfte van die jaar. Daarom het ek dit goed gedink om 'n uittreksel uit my boek, wat ek steeds besig is om te skryf, met jul te deel. Dit is 'n verhaal … Lees meer Hoofstuk een: ‘n Uittreksel.
Maand: Junie 2016
Boer met jou vetplante.
Dit is nou al 'n geruime tyd wat ek hierdie oulike manier met jul wil deel, maar ek moes eers 'n klompie weke wag voordat ek genoeg stap vir stap foto's kon kry. UIteindelik het die tyd aangebreek! Ons almal se ma's en ouma's en vriendinne het al vir ons gesê dat om vetplante meer … Lees meer Boer met jou vetplante.
‘n Stappie nader aan die doel
Vandag het ek besluit om myself reg te ruk. Ek het nou vir TE lank op 'n hopie gesit en myself jammer gekry. 'n Pity party is darm maar die slegste van partytjies en mens hoef nie eens genooi te word nie. Jy daag sommer op en bly daar. Tot eendag. Tot my vandag! Die … Lees meer ‘n Stappie nader aan die doel
Om ‘n pa (Vader) te wees.
Hierdie inskrywing is een van my seerste seer, maar ook my grootste oorwinning. Mag dit vir jou ook so wees. Die laaste maand was een geestelike oorlog op die volgende vir my. Dit het gekom presies op die tyd wat ek begin het met die fiksie storie wat ek skryf en grotendeels die oomblik wat … Lees meer Om ‘n pa (Vader) te wees.