Die geheime boek – Deel 1

As daar een ding is wat ek verseker weet is dit dat wanneer jy lees, jy weggevoer word na 'n wêreld wat jy dalk nooit sal kan ontdek nie en dit wat jy lees sal elke keer 'n bietjie van jou menswees verander. 'n Stukkie van die karakter sal aan jou klou in so mate dat … Lees verder Die geheime boek – Deel 1

Advertisements

Liefde uit die lande – Deel 6.

Benjamin word wakker van die onverklaarbare lig wat nou in sy kamer skyn. Hy sit regop en vee die slaap uit sy oë. Hy sien die kers op sy vensterbank. Riana wag angstig voor sy deur met die brief in haar hand. Die windjie is geniepsig en sy begin koud kry. Hoe lank staan sy … Lees verder Liefde uit die lande – Deel 6.