Saul staan op die balkon van sy kamer in sy paleis. Hy kyk uit oor die hele Gíbea. Hoe kon hy; Saul, so dwaas wees om ongehoorsaam op te tree en 'n brandoffer te bring wat hy nie mag nie. Noit sal hy Samuel se woorde vergeet nie: "Jy het dwaas gehandel, jy het die … Lees meer Geroep uit die veld – Deel 5
Maand: Augustus 2016
Geroep uit die veld – Deel 4
Dit is nou 21 dae vandat Isai se sewe seuns sy tent verlaat het. Hy dink dag in en dag uit aan hulle. Hulle is almal sterk in hul eie talente. Abinàdab hul leier. As eersgeborene het hy automaties die plek van leier ingeneem en sy broers hom automaties gevolg. Samma is altyd gereed om … Lees meer Geroep uit die veld – Deel 4
Geroep uit die veld – Deel 3
Die son brand helder oor die tent van Isai. Samma kom uit die tent gestap. Hy is lank en skraal. Sy gietswart hare hang los op sy skouers. Dit krul soos Isai s'n. Hy rek en strek wyd met sy arms uit. Gaap en krap sy kop. "Môre ma. Waar is pa?" Isai se vrou … Lees meer Geroep uit die veld – Deel 3
Geroep uit die veld – Deel 2
Soos oudergewoonte is Dawid vroeg op en gereed vir die dag. Isai en Dawid sit langs die ontbytvuurtjie. Dawid se ma het vroër opgestaan om 'n stewige ontbyt te maak. Die ander sewe broers slaap steeds. "Wanneer gaan hierdie seuns leer om vroeg op te staan?" Vra Isai terwyl hy in die kole krap met … Lees meer Geroep uit die veld – Deel 2
Geroep uit die veld – Deel 1
Dit is nog donker. Vroegoggend staan Dawid op saam met sy ma en sy pa Isai. Sy broers hou daarvan om laat te lê. Hulle gaan jag gereeld en veg in die volk se weermag. Dawid pas sy pa se skape op in die veld. Hy is die jongste en ook kleinste van sy sewe … Lees meer Geroep uit die veld – Deel 1
Die geheime boek – Deel 6
Wanneer jy droom. Is dit bloot net droom; of is dit 'n geheime wens wat opgaan? Soekie sit die twee kleinbordjies in die wasbak. Jana sit al by die etenstafel met haar boeke oop. Soekie kan sien sy kan nie konsentreer nie. Sy gooi vir hul elk 'n glaas koeldrank in en gaan sit by … Lees meer Die geheime boek – Deel 6
Die geheime boek – Deel 5
Die lewe het 'n geneigdheid om snaakse draaie met jou te loop. Dit is hoe jy reageer op de balle wat gegooi word wat dit die moeitewerd gaan maak. Sandra sit die foon neer. Dit is nog net gister wat sy afgelê is. Hoe is hierdie oproep moontlik? "Wie was dit?" Vra Soekie met die … Lees meer Die geheime boek – Deel 5
Die geheime boek – Deel 4
Soos elke ander besluit om beter te word in jou menswees het die uitdagings soos in 'Die geheime boek' ook maar sy eie kinkels in die kabel. Soekie vat 'n ander roete huistoe van die skool af vandag. Die soet reuk van die Jasmyn bloeisels fladder saam met die effense briesie verby haar neus. Haar … Lees meer Die geheime boek – Deel 4
Die geheime boek – Deel 3
Die verbeelding is 'n snaakse plek. Jy kan herwaarts en derwaarts gaan nes jy wil. Wolke kan van spookasem gemaak wees en die maan van kaas. Perde kan horings kry en aan die einde van elke reënboog is daar 'n pot vol goud. Soekie lees die brief weer versigtig deur. Hoe gaan hierdie boek moontlik … Lees meer Die geheime boek – Deel 3
Die geheime boek – Deel 2
As daar een ding is wat jy van 'n tiener, veral 'n tienermeisie, moet weet is dit dat die nuuskierigheid aan haar kan knaag en knaag tot sy nie meer kan uithou nie. Die geknaag is gewoonlik nie te lank nie. Soos in Soekie se geval. Soekie sit lê op die stoel by haar lessenaar. … Lees meer Die geheime boek – Deel 2