Die bliksemstraal – Deel 2

Oom Piet Verwey het baie ongeduldig begin raak. Dit is al meer as 'n jaar en nog geen druppel reënt nie. Sy spaargeld is amper op en die bank wil sy plaas kom eis. Daar het nognie eens een mieliepit op sy plaas gegroei die laaste twee jaar nie. Helfde van die volk moes ander … Lees verder Die bliksemstraal – Deel 2

Advertisements

Die bliksemstraal – Deel 1

As jy 'n man vra wat sy storie is, is dit maar 'n standaard antwoord: "Ek het nie 'n storie nie." Maar oom Piet Verwey. Hy, ja hy het nou vir jou 'n storie gehad. "Johannes! Johannes! Bring daai melk. Ek moet begin karring voor die weer opsteek." Ta' Anna staan met haar volronde lyf … Lees verder Die bliksemstraal – Deel 1