Die verfkwas – Deel 5

Jy kan nie vrede vind deur die lewe te vermy nie. - Virginia Wolf  Lydia sit op die balkon van haar hotelkamer. Die koffie stomend in die beker voor haar op die tafel. Die son se skamele oggend strale sorg vir 'n goue randjie oor die stad se geboue voir die horison. Sy sit haar … Lees verder Die verfkwas – Deel 5

Advertisements

Die verfkwas – Deel 4

Die reën raas op die dak van die taxi. Lydia se motor se wiel is pap. Sy moes 'n taxi bel om haar na die hotel te neem. Die bestuurder loer in die tru-spieël na haar. "Ons is hier mevrou." Lydia word teruggeruk uit haar dagdroom. "Verskoon my?" "Ons is by die hotel mevrou." Lydia … Lees verder Die verfkwas – Deel 4