Tien strawwe – Deel 1

Moses kyk uit oor die vlakte na sy skoonpa Jetro, die priester van Mídian, se tent. Hy kan onthou hoe hy hier aangekom het by die put en sy ,toe vreemdeling, vrou aan hom water gegee het. Sy was vir hom beeldskoon. Die mooiste vrou in die hele land. Haar blas vel, see blou oë … Lees verder Tien strawwe – Deel 1

Advertisements