Die liefde wen – Deel 1

Clara spoel haar gesig met yswater af. Sy reik uit vir die wolsagte handoek teen die muur. Dit ruik na babapoeier. Sy hou dit naby vir 'n oomblik. Roep die herinnering van haar eie baba terug in haar gedagtes.  "Clara. Kom asseblief uit die badkamer." Nico is by die deur. Sy stem is benoud. "Clara, … Lees verder Die liefde wen – Deel 1

Advertisements