Die liefde wen – Deel 3

Clara draai weg van Nico. Haar skouer koud gerig teen hom. "Clara asseblief." Sy kyk na hom. Haar gesig emosieloos. "Vandag is my klein Clara se verjaardag. Jy het deuidelik vergeet." Nico sug diep. "Ek het nie. Ek wou net nie..." Sy val hom in die rede. "Ek gee nie om wat jou verskoning is … Lees verder Die liefde wen – Deel 3

Advertisements

Die liefde wen – Deel 2

Clara leun terug teen die kopstuk van hul bed. Die nota teen haar bors. Net soos Clara se sagte koppie teen haar bors gerus het. Haar gunsteling plekkie om te lê. Haar hare so sag soos fluweel. Almal was verbaas oor haar baie hare met die geboorte. Ouma Sara het dit voorspel na aanleiding van … Lees verder Die liefde wen – Deel 2