As iemand wat self deur so moeilike stadium gegaan het soos Pippa van Binnelanders faam, kan ek in alle eerlikheid sê sy oordryf gladnie. Na die geboorte van jou eerste baba herken jy jouself gladnie en ja, nes sy dit gestel het, soms weet sy nie eens wat haar eie naam is nie. Ek dink … Lees meer Pippa se PND.
Maand: Maart 2017
Die lewe stamp – Deel 2
“Wat bedoel jy met 'O, dis jy' ?” Lea gooi haar hande oordadig in die lug. Alewig die drama koningin. Liam kyk op na haar waar hy op die voetpaadjie sit met sy elmboë op sy opgetrekte knieë gerus. “Ek bedoel. O, dis jy wat elke dag verby my huis draf.” Hy sug moedeloos en … Lees meer Die lewe stamp – Deel 2
Die lewe stamp – Deel 1
Dit is 'n helderblou Herfsoggend in Clarens. As daar een ding van die dorp is wat jy moet weet is dit dat hierdie dorp die aankoms van die Winter luidkeels kan aankondig met 'n helder inkleurkryt blou. Hoe loop mens verby iemand sonder om hulle te stamp? Hoe kry jy te doen met iemand sonder … Lees meer Die lewe stamp – Deel 1
Dit raak beter as jy ouer raak.
"Dit raak beter as jy ouer raak," So sing Francois van Coke. Die tema liedjie van ons vacay wat pas verby is. Waarder woorde ken ek nie as dit nie. Dinge raak werklik beter. Ons is pas terug van die beste gesinsvakansie in vier jaar. Vorige vakansies was net een groot job. Ek moes harder … Lees meer Dit raak beter as jy ouer raak.