Die verneukery – Deel 2

Milan se koue liggaam voer rukbewegings uit waar sy op die matras in die hoek van die vertrek lê. Die dowwe reuk van muf hang in die lug. Groot druppels val op die sinkdak en die wind sing om die hoeke van die huis. Milan maak haar oë stadig oop. Die lig is flou, maar … Lees verder Die verneukery – Deel 2

Advertisements

Die verneukery – Deel 1

Milan sukkel om haar oë oop te kry. Die dikkerige klammigheid brand. Iets ruik soos bloed. Sy wil dit afvee, maar besef haar hande is agter haar rug vasgebind. Sy stik van die stof wat uit die matras styg met haar rukkerige bewegings. Sy lê 'n oomblik stil. Probeer dink. Dan onthou sy. Sy was … Lees verder Die verneukery – Deel 1

Snotgrasmense

Het jy al die fliek strikdas gekyk? Buiten Leandi se pragtige skitterende tande wat ek oopmonds aangegaap het, was daar 'n scene wat vir my ongelooflik mooi was. Die oomblik tussen pa en seun. Waar die pa vir sy seun vertel dat hulle eintlik snotgrasmense is. Dit speel af nadat Willem 'n liefdesteleurstelling ervaar. Hy bly … Lees verder Snotgrasmense