Oumense, Vroumense, kinders & poeding.

Hallo daar, Gedorie tog. Ek het alweer so lanklaas geskrywe, maar ek dink as jy een van my dae moet ervaar gaan jy dankbaar wees vir jou eie. Oumense. My ouma is terug in Suid Afrika na ses maande in Australië en ek kan nie mEEr in my element wees nie. Ek gaan haal haar … Lees verder Oumense, Vroumense, kinders & poeding.