Jy is nie wat met jou gebeur het nie.

As daar een ding in hierdie lawwe liewe lewe is wat ek al in my kort tyd op planeet aarde geleer het is dit dat; dit wat met jou gebeur nie jou identiteit hoef te bepaal nie. Jy is baie beter as enigiets wat al ooit met jou kon gebeur het. Dit wat met jou gebeur het was … Lees verder Jy is nie wat met jou gebeur het nie.

Advertisements

Lasarus – Deel 3

Die oggend breek oor die horison van Judea. Lasarus is alreeds twee dae in sy graf. Maria versorg haar suster Martha. Sy het al die slawe van die huishouding verlof gegee sodat hulle ook kan rou. Martha sit by die venster en tuur die verte in. Sy kon nie slaap nie. Haar oë is droog … Lees verder Lasarus – Deel 3