Engelkind

Haar skouers ruk waar sy vooroorgebuk sit op my rusbank. “Dit is my skuld.” Snik sy. “Dit is my skuld dat hulle gaan skei.” Haar wange gloei van bitterheid. Sy is nog so klein. Hoe kan sy moontlik dink dat dit haar skuld kan wees? Sekerlik het iemand dit aan haar verduidelik? Sy is oud … Lees verder Engelkind