Ek is bang…

Ek is bang. Volgende week gaan ek live gaan op my Facebook group: https://m.facebook.com/groups/1294873337297955 en ek gaan gesels oor hoe ek my PTSD en angstigheid uit my kinderjare oorkom het. Dit klink dalk belaglik, want ek het dit oorkom en teen die skaduwees gewen. Ek is bang, want dan gaan my kykers my sien soos … Lees verder Ek is bang…

Advertisements

So vertrou ek op die Here.

Ons verstaan nie altyd hoekom of waarom ons deur sekere tye gaan nie, maar ons kan die EEN vertrou Wie ons hand vashou daardeur.  Ek het die afgelope week of so deur 'n dip gegaan. Ek was moeg. Ek was emosioneel en sielkundig uitgeput. My glimlag het begin 'fade'. Vanmiddag toe ek weer vir die … Lees verder So vertrou ek op die Here.