Roomys mense

Roomys. Roomys in die Somer op die strand met die hitte op my skouers en die koue in my mond. Roomys is een van die vele lekkertes in die lewe. 'n Lekkerte waarna ons uitsien in die Somer maande. Maar haal jy daardie houer uit die vrieskas en dit het verval is daardie verlange lang … Lees meer Roomys mense