My 2018 emmerlysie

2017 was by verre my beste jaar ooit! Die gesegde is waar. Life only starts after 30. Ek het hierdie jaar ingegaan met die besef dat ek nou 30 word. Ek het dit my Wordy Thirty jaar genoem, omdat ek vasgeglo het my boek 'Karoo Vryheid' gepubliseer gaan word. Na die teleurstellende afkeurin deur die … Lees meer My 2018 emmerlysie