Spaar so water!

Foto: Pinterest Met die huidige waterkrisis in ons land is dit belangrik om regoor ons land water te spaar. Selfs al is jou dorp nie in 'n krisis nie is dit belangrik dat jy ook water spaar. Hier is 'n paar wenke. Gebruik jou skottelgoedwasser. Jou skottelgoedwasser gebruik heelwat minder water om die skottelgoed te … Lees meer Spaar so water!

Jy is nie wat met jou gebeur het nie.

Sommer iets om te onthou op hierdie ontspanne Saterdag.

'n Skrywer se blok

IMG_5472

As daar een ding in hierdie lawwe liewe lewe is wat ek al in my kort tyd op planeet aarde geleer het is dit dat; dit wat met jou gebeur nie jou identiteit hoef te bepaal nie. Jy is baie beter as enigiets wat al ooit met jou kon gebeur het. Dit wat met jou gebeur het was net ‘n stepping stone tot die persoon wie jy veronderstel is om te word. Soms laat daardie einste steppingstone ons voet wankel en plons ons plat op ons gesig in die rivier, MAAR jy het ‘n keuse. Gaan jy sink of gaan jy swem?

As ek ooit moes sink van omstandighede in my verlede sou ek dalk lankal verdrink het. Ek dink dit is juis ons veggees waarmee ons gebore word wat verhoed dat ons sink en verdrink. Dit bly steeds jou keuse, maar ek is dankbaar dat ek elke maal die keuse maak om…

View original post 724 more words

Boer Boer.

Foto: Pinterest Boer soek 'n vrou om haarself besig te hou. Nou of ek die bogenoemde frase verkeerd verstaan of nie, jy kan dit vir jouself uitmaak. 😉 Ek is mal oor die Boer soek 'n vrou reeks en dink dat die mees onlangste een die beste nog was. Ek vind dit uiters interessant hoe … Lees meer Boer Boer.