Lê-jou-eier: Ons gesels oor manscaping.

Ek het geen probleem met 'n harige man nie. My eie man het borshare en rughare en sommer baie armhare en sy beenhare pla my ook gladnie. Maar 'n dik baard? Daarvan hou ek sommer niks. Ek gril daarvoor net om daaraan te dink! "There's a reason the wooly mammoth died out." Op 'n stadium … Lees meer Lê-jou-eier: Ons gesels oor manscaping.

Eendag as ek oud is.

Foto: Pinterest Eendag as ek oud is hoop ek my kleinkinders en agterkleinkinders vra my om vir hulle stories te vertel. Ek sal hulle vertel van die heel eerste boks rekenaars en boks t.v's wat jy nog sonder die afstandbeheerder moes verander. Ek sal hulle vertel van die afstandbeheerders en platskerm t.v's. Teen die tyd … Lees meer Eendag as ek oud is.

Starting kindergarden

Throw back Thursday toe ek nog in Engels geblog het. My seuna het hier kleuterskool begin, nou is hy al amper klaar daarmee.

'n Skrywer se blok

IMG_00000505

I’ve litterally hit the ground running this year. My son is only 14months old and he started going to kindergarden. The reason for me sending him is because I’m a working mom running a beauty salon from home and it’s difficult for me to maintain a professional image and working environment with him grabbing the gel brush from my hand or coming in when I’m doing a wax, facial or massage treatment. He only goes for half day so I can do my relaxing and intense treatments during the morning. BUT!!! Eversince I sent him there I have been getting inbetween the lines judgement from stay at home moms who put Facebook statusses up about raising your own child etc etc BLAH BLAH BLAH!!! Yes, I am at home. Yes, I am a mom. Yes, I raise my own son with the help of my husband… BUT!!! I don’t sit…

View original post 719 more words

Hoender met ‘n byt.

Dit is weer sulke tyd! Dinsdag se resep! Ek sien elke keer hierna uit. Vandag het ek my seuntjie nader getrek en hy het vir ons heerlike Tandoori-Hoender voorberei. Resep uit: "My lekkerste resepte." Geskryf deur Caroline Green Bestandele: 150ml natuurlike jogurt. 3 teelepels Tandoori-spesery. 1 eetlepel olie. 2 teelepels suurlemoensap. Sout en peper na … Lees meer Hoender met ‘n byt.

Kamp kaskenades!

So, ons heel eerste kamp met ons heel eerste karavaan is agter die rug en het dit soos iets uit die Orkney snorkney fliek gevoel. Net voordat ons wou ry moes ons natuurlik eers die karavaan sluit voordat ons die pad dam toe kon aandurf en daar is die sleutel weg. Spoorloos verdwyn! Na amper … Lees meer Kamp kaskenades!