Herfs

Foto: WhyPink Creations Geneem van my en die hubster in 2014 met ons 5jaar saam vieringe. Ek mis my lang rooi hare. Ons het in die Herfs van 2009 ontmoet. 26 April 2009 om presies te wees. Van toe af is die Herfs seisoen ook vir my lekker. Ek het soveel mooi herinneringe van Herfs/Winter … Lees verder Herfs

Advertisements

Dinge raak vir my ook teveel.

Vir die soveelste maal het ek vandag weer gewens my siels sussie is by my. Vir die soveelste maal het ek gewens ek kon net by haar gaan stop vir 'n regte heart to heart. Ons bly 160km uitmekaar en is daar net sekere dinge wat jy nie oor die foon kan bespreek nie, want … Lees verder Dinge raak vir my ook teveel.

5 dinge om minder te doen.

'n Skrywer se blok

Ek het nou al hierdie maand met julle gesels oor allerlei dinge om meer te doen. Waarvan die wêreld meer kort en wat ons kan doen om dinge beter te maak. Ons kan alleenlik dinge beter maak as ons ontslae raak van al die negatiewe gewoontes wat ons so vrylik gebruik.

Daarom, 5 dinge om minder van te doen:

Minder skinder.
Het jy geweet dat wanneer jy van iemand skinder sê dit meer oor jouself as van die ander persoon? Ook, moenie dood oor ‘n ander spreek nie. Wat jy saai gaan jy maai, so wees versigtig wat jy sê.

Minder gemors.
Ons leef in ‘n kits tydperk. Kitskos. Kits internet. Kits T.v. Meeste van hierdie kits goete is vol gemors. Of dit nou gemors is wat in ons liggame ingaan deur kitskos, of gemors wat in ons gedagtes ingaan deur die internet of t.v. Gemors is gemors en daarom…

View original post 316 more words