Kind van die see

Kind van die see

Jy hardloop heen en weer

Jou skaterlag soos die golwe

Die sand in my hart

Het jy omgedolwe

Mamma, kan ons hier bly?

Hier by die see

Net ek en jy

Dan surf ek so bietjie

En vang vis om te eet

My hart behoort aan die see

Mamma, jy weet.

n Gedig aan my see kind, seuntjie kind.

Foto: Pinterest

4 thoughts on “Kind van die see

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s