As ek eendag moet terugkyk.

Foto: Pinterest. As ek eendag moet terugkyk op my lewe, wat sal saakmaak? Wat is die herinneringe wat ek vir myself sal wou agterlaat? Wanneer ek eendag uiteindelik op my eie kan alleen sit in 'n sonkamer en besin oor my lewe sal ek op hierdie dinge wil terugkyk. Ek sal wil onthou hoe ek … Lees verder As ek eendag moet terugkyk.

Advertisements

Die begin van die ewigheid – Deel 1

Foto: Pinterest. Op 'n warm dag by Bétfagé aan die Olyfberg kom Jesus en Sy Dissipels tot stilstand. Hulle is moeg en kry warm, maar hul kan sien dat Jesus nie hier gaan stop nie. Hy gaan sit onder 'n boom terwyl 'n sagte bries 'n haarlok oor sy gesig waai. Hy kyk op met … Lees verder Die begin van die ewigheid – Deel 1