Die waarde van vriendskap

Foto: Pinterest Vriende kan jou maak of breek. Ek sê altyd, wys my jou vriende dan sê ek jou wie jy is. Dit is natuurlik nie in alle gevalle so nie, want Jesus het saam tollenaars gekuier en onder die siekes en sondaars gewerk, maar die dissippels was sy vriende en hulle persoonlikhede het verskil … Lees meer Die waarde van vriendskap

Mamma vir ‘n derde keer!

Ja ja, ek weet wat julle gedink het toe julle hierdie opskrif lees... Dit is gelukkig nie net 'n halwe waarheid nie. Ek het vandag weer 'n mamma geword! Haar naam is Lillie en sy is 8 weke oud. Sy is opgewek en huil vir my as sy wil slaap. Vanaand het ons hele gesin … Lees meer Mamma vir ‘n derde keer!