Jou beste tool vir die lewe.

Jou beste tool wat jy gereeld in hierdie lewe gaan nodig hê is jou sin vir humor. (Sin van humor) Maak nie saak nie... 😂 Ek kom elke dag meer en meer agter hoe min humor die jonger geslagte in die lewe sien. Ek maak mos nou-die-dag 'n simpel grappie met 'n persoon en daar … Lees verder Jou beste tool vir die lewe.

Advertisements

Boetie sussie liefde se voet.

Foto: Pinterest Die afgelope twee weke het ouerskap my vir 'n ses geslaan. Dit het twee weke gelede half 6 die oggend begin en die geveg gaan voort. My twee kinders het 'n konstante bakleiery aan die gang oor elke klein etlike dingetjie en ek is raadop. Hulle baklei letterlik oor nonsens. Bv. Wie gaan … Lees verder Boetie sussie liefde se voet.

Diere maniere.

Hierdie Lillie woef van ons kry nou allerhande maniertjies en ek kan jou verseker hul is nie soet nie. Inteendeel, sy kan nou lekker stout wees. Alles wat sy sien rondlê kou sy. Daarom het ons nou geleer om eerder rondlê goed te bêre en op te tel. Nou praat ek nie eens van die … Lees verder Diere maniere.