Ek gaan radio toe!

Foto: Pinterest. Daar wag komende Dinsdag 22 Mei 'n groot dag vir my! Ek is genooi om saam Christine Ferreira op Radio kansel te gesels. Ons gaan o.a gesels oor die pad wat ek met depressie gestap het. Hoe die Here my gebring het tot waar ek nou is. My sosiale media platform en nog … Lees meer Ek gaan radio toe!

Ek is klaar baklei.

Voordat ons kinders gehad het was ons huis die kalmte en rustigheid vanself. Ons het mooi en lief met mekaar gepraat en nooit baklei nie. Na die kinders het ek 'n "screamer" geword. Nie soos jy nou dink nie... Ek het begin gil en skree wanneer ek oorweldig gevoel het. Die eerste keer toe dit … Lees meer Ek is klaar baklei.