Ek gaan radio toe!

Foto: Pinterest.

Daar wag komende Dinsdag 22 Mei ‘n groot dag vir my! Ek is genooi om saam Christine Ferreira op Radio kansel te gesels.

Ons gaan o.a gesels oor die pad wat ek met depressie gestap het. Hoe die Here my gebring het tot waar ek nou is. My sosiale media platform en nog baie ander dinge.

Ek sal enigetyd tussen 9 en 11am op die lug wees en ons gaan regstreeks gesels. Ek sien so baie uit ek kan bars, want dit is net nog ‘n plek waar ek kan getuig van hoe goed die Here vir my was en hoe goed Hy vir jou ook kan wees. Jy kan hul App download en sommer maklik dan luister. Hier is hul webtuiste se adres: Radio Kansel/Pulpit

Geniet julle naweek, ek gaan tee drink en die Royal wedding bywoon. 😜 🎩 ☕️ 👰

Toodles!

Nooi my om as spreker op te tree by jou dames geleentheid. 🤗

0763437140 of sonellvnspeaker@gmail.com

6 thoughts on “Ek gaan radio toe!

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s