Aanhaling: Pinterest. As daar een ding is wat ek elke keer probeer onthou wanneer dinge nie te lekker gaan nie is dit dat dit ook sal verby gaan. Hoewel dit moeilik is om dit te onthou wanneer dit moeilik gaan is dit steeds moontlik. Dit is net belangrik om te besef dat jy nie hierdie … Lees meer

Dit is belaglik!

Foto: Die internet... Na aanleiding van hierdie advertensie foto. Ek is moeg en siek en sat daarvoor dat vrouens om elke hoek en draai gebombardeer word deur foto's wat onnattuurlike verwagtinge stel. Foto's wat hoe hul oor hul liggame voel afbreek. En foto's wat 'n "ideale" liggaam voorstel. Die ideale liggaam behoort aan iemand wat … Lees meer Dit is belaglik!

Ambivert.

Aanhaling: Pinterest Volgens Google is 'n "Ambivert" as volg: ambivert ˈambɪvəːt/ nounPsychology noun: ambivert; plural noun: ambiverts a person who has a balance of extrovert and introvert features in their personality. Ek is presies dit. Ek is mal oor mense en vrek daaroor om saam mense te kuier en nuwe mense te ontmoet en gesellig … Lees meer Ambivert.