Die woestyn seisoene in ons lewens.

Woensdag

Woestyn tye in ons lewens is moeilik en dit is eensaam, maar dit is juis in daardie woestyn tye in ons lewens wat dit belangrik is dat ons God se aangesig sal soek met ons hele hart. Wanneer ons dit doen sal Hy ook tot ons nader. Hier is ‘n kort video wat ek onlangs op my Facebook groep geplaas het. Ek gesels oor die “Wilderness experience” in ons geestelike lewens en hoe om deur dit te gaan. Lekker kyk!

Toodles!

img_2472-4

2 thoughts on “Die woestyn seisoene in ons lewens.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s