Op hierdie stadium van die geveg het ek nie vreeslik baie tyd om labels te lees en my vullis te sorteer nie. Hierdie skryf uitdaging is vir my ‘n uitdaging, maar hier is ‘n paar oulike idees wat ek dink ek self ook sal kan tyd vind om dit uit te toets sodat ons “footprint” ook bietjie groener sal wees.
Toodles!
Om die inskrywings van verskillende bloggers in die Lê-Jou-Eier uitdaging te geniet of om self ‘n blog wat jy geskryf het aan te heg by hierdie skakel, klik op die InLinkz skakel.
http://www.inlinkz.com/new/view.php?id=786362.
Vir die reëls van hierdie uitdaging, om raad te kry oor hoe om deel te neem en om elke week se aankondiging van die nuwe onderwerp te sien, besoek die volgende skakel by Dis Ekke. Onder hierdie kategorie, kyk na die blogposts Lê-Jou-Eier: Reëls (2017-08-22) en Lê-Jou-Eier: Hoe neem ek deel? (2017-08-22).
Hier is ñ paar briljante idees!
Ek seg mos ook so Una. Daardie asblik een lyk vir my briljant, want mens maak nooit ‘n asblik sak vol wanneer dit in die plastiek “houer” is nie. Ek gaan so paar probeer en jul laat weet hoe dit werk.
Jinne , maar dis oulike idees, veral die skoppies van plastiekbottels!
Ek sê jou!