Verbly jou in die Here.

23

Nehemia 8:11 sê dat die blydskap van die Here is ons krag. Ek glo dat dit die rede is waarom Paulus deur sulke ondraaglike tye kon gaan en steeds sy blydskap in die Here kon hê. Hy het die geheim van ware lewensgeluk verstaan. Hy het geweet dat wanneer ons swak is, kom God se krag tot volle werking in ons lewens.

Wanneer ons besef dat die blydskap van die Here is ons krag kan ons in alle dinge bly wees. Wanneer ons dit doen eis ons, ons posisie as meer as oorwinnaar in Christus.

Mense, emosies en omstandighede kan ons geluk steel as ons hul toelaat, maar niemand kan ons blydskap steel nie. Wees in alles dankbaar. Nog ‘n waarheid wat Paulus ons leer.

My lewensleuse is: An attitude of gratitude brings a lifetime of happiness. As jy iets kan vind waarvoor jy kan dankbaar wees, verskuif dit jou fokus van dit wat verkeerd is na dit wat reg is en dit is Jesus Christus.

Toodles!

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s