Ek is bly, want ek is veilig.

25

Hierdie skrifgedeelte kom uit ‘n Psalm wat Dawid geskryf het. Elke gedeelte van die Psalm vereer God.

Dawid skryf dat hy nie bang is nie, want God is altyd by hom. Netso kan ons ook altyd jubel en veilig voel. Ons is verseker dat die Here elke oomblik van elke dag by ons is. Hy beskerm ons en Hy lei ons. Sy Gees wat binne ons woon help ons om Sy stem te hoor.

Jy kan elke dag verseker wees dat jy veilig is en dat die Here by jou is. Daarom kan jy in die midde van die storms steeds vol blydskap leef.

Toodles!

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s