Die bome sal hande klap.

26

Sjoe hierdie is ‘n mooi skrif! Dit laat my dink aan die klippe wat sal uitroep as ons sou stilbly.

Hierdie kom uit ‘n hoofstuk uit Jesaja waar die Here Sy kinders belowe dat Hy hulle uit Babel sal lei. Hulle sal in vrede gelei word. Hierdie belofte geld ook vir ons, selfs in vandag se tyd. Hoe lyk jou Babel? Jou uitdaging? Jou omstandighede? Jou reus?

Jy kan vandag verseker wees dat watokal jy nou in die gesig staar, die Here jou SAL uithelp. Hy sal jou uit jou Babel uitlei. Jy moet net getrou wees in  geloof en vertroue in Hom. Soek Sy aangesig en spandeer tyd in Sy teenwoordigheid. Wanneer jy dit doen sal jou vreugde gebou word en vol word in Hom. Jou fokus sal op die Here wees en jou Babel sal kleiner word.

Toodles!

 

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s