Hy IS ons blydskap.

Hierdie afgelope maand se skrifte oor blydskap het my so baie gestig.

Ek is weereens keer op keer herinner aan God se blydskap wat ons van Hom af kry. Ek het hierdie maand self met ‘n paar dinge geworstel en baie vrae gehad. Ek het steeds… Dalk sal dit nooit ophou nie, maar ek is verseker dat die Here alles ten goede sal laat uitwerk.

Ons krag lê in ons blydskap wat ons van die Here af ontvang.

Toodles!

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s