Blydskap as verfrisser.

Ek hou vreeslik baie van hierdie tekenprent hierbo. Het jy al maraton atlete dopgehou? Net sodra dit lyk of hul gaan omkap van die dors pluk hul 'n elektroliete sakkie iewers uit of gryp 'n sakkie water by die water punt en wanneer hul dit gedrink het lyk dit asof hul sopas die resies begin … Lees meer Blydskap as verfrisser.

Ek kan jubel en juig!

In His presence there is fullness of joy! Kan jy imagine hoe dit moet voel om vol te wees van blydskap en vreugde? Ek kan jou sê... Dit voel soos vlinders in jou maag. Iets wat lewe en borrel hier binne jou. Jy lewe voluit en is nie bang vir enige uitdaging wat mag kom … Lees meer Ek kan jubel en juig!

Al sou…

Hierdie skrif in Habakuk som eintlik die afgelope klomp inskrywings se boodskappe perfek op. Al gaan dit hoe sleg, ek weet my God sal voorsien. Ek het nie nodig om my te bekommer oor die volgende dag nie. Hy het voorsien vir vandag, Hy sal voorsien vir môre. Ek sal steeds vreugdevol leef, want Hy … Lees meer Al sou…