My kamer.

Hierdie lied is vir my so vreeslik mooi. Ek hoef nie baie daaroor te sê nie. Ek dink tog ons almal het ons eie kamers waarheen ons van die wêreld se warboel af wegvlug. Ek het lankal immigreer na ‘n kamer in my kop Vandaar hou ek versigtig die wêreld om my dop My kamer … Lees meer My kamer.

Wat ek geleer het met ons vrouedag konferensie.

Ons het 9 Augustus vrouedag gevier hier op Standerton en ons het GROOT gegaan! 330 vroue groot. Hier is 'n kort video oor die geleentheid. https://www.facebook.com/groups/1294873337297955/permalink/1733183246800293/ Op die bestuurspan was ons 7 vroue. 7 vroue van verskillende gemeentes. 7 verskillende maniere van oortuigings, maar ons het hande gevat en hierdie groot dag deurgesien. Talle vergaderings … Lees meer Wat ek geleer het met ons vrouedag konferensie.

Vrouwees.

Ek is huidiglik besig om deur Spreuke te lees en die waarde aan die wysheid daarin sal nooit bepaal kan word nie. Mag die Here my ook so seën met sulke wysheid. Ons vier hierdie maand vrouwees reg oor die wêreld. Vrouedag is 'n paar dae weg en is ek sommer baie opgewonde oor die … Lees meer Vrouwees.