Wat ek geleer het met ons vrouedag konferensie.

Ons het 9 Augustus vrouedag gevier hier op Standerton en ons het GROOT gegaan! 330 vroue groot. Hier is ‘n kort video oor die geleentheid.

https://www.facebook.com/groups/1294873337297955/permalink/1733183246800293/

Op die bestuurspan was ons 7 vroue. 7 vroue van verskillende gemeentes. 7 verskillende maniere van oortuigings, maar ons het hande gevat en hierdie groot dag deurgesien.

Talle vergaderings en video opnames en gebedsessies (wat ek nooit kon maak nie, want elke keer het iets voorgeval, maar ek het daagliks self ook gebid.) Nietemin, die dag was deurgebid.

Ek het geleer dat al was ek die jongste in die span is die Heilige Gees wat in my woon dieselfde ouderdom as die Heilige Gees wat in hul woon.

Ek het geleer dat al deel ons almal nie altyd dieselfde aksent nie kan ons steeds saamstaan wanneer dit kom by die bou van die Koningkryk van God.

Ons almal bely dat Jesus ons verlosser is en glo met ons harte dat Hy gesterf het, uit die dood opgestaan het en binnekort weer kom. Daarom kan ons in eenheid saamwerk. All for the Kingdom of God.

Toodles!

2 thoughts on “Wat ek geleer het met ons vrouedag konferensie.

  1. Toortsie sê:

    Ja, ons vyand is nie die ander denominasie nie, ons vyand is die duiwel wat God se Koninkryk wil afbreek. As gelowiges kan ons saamstaan en saam bou, selfs al verskil ons manier van doen soms.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s