Wat as hierdie jou laaste lees kans is? Wat as jy sopas jou laaste maaltyd gehad het? Wanneer laas het jy gedruk en gesoen asof jy dit bedoel? Wat as vanaand jou laaste nag is? Hoe sou jy dit wou spandeer? Sou jy 'n groot fees vir jouself of jou gesin voorberei? Sou jy, jou … Lees meer Die laaste keer.
Maand: September 2018
5jaar!
5 jaar al hier in blogger land! Veels geluk aan my. Hahaha! Wat begin het as 'n uitlaat klep vir 'n moë nuwe mamma het ontaard in 'n liefde vir skryf en lees. Hoewel ek dit as kind baie geniet het, het die gogga my as volwassene weer van voor af gebyt en hierdie jaar … Lees meer 5jaar!
‘n Goeie snoei.
Ons het in Augustus ons vrugte bome gesnoei. Seker ook die eerste keer weer in baie jare. Die bome was ryg en vaal en hoewel ons baie vrugte gehad het verlede seisoen, was hul baie klein. So hierdie jaar was dit ons tuin man se taak om te snoei. My moeks en ek het die … Lees meer ‘n Goeie snoei.
Hierdie tyd van die dag.
Hierdie tyd van die dag is my gunsteling tyd van die dag. Maak nie saak die seisoen, dit bly my gunsteling. As kind was hierdie gewoonlik die tyd wat my ma van die werk af huistoe gestap het en my rol as "middag mamma" vir my boetie verby was. Dan het ons kos gemaak ens. … Lees meer Hierdie tyd van die dag.
Beste Mr. President Ramaphosa
Ek het baie lank laas geskryf. Net so tussendeur julle blogs gelees wanneer ek kon opkom vir asem. Die afgelope paar weke was 'n wip plank en lyk dit nie of dinge binnekort gaan stadiger gaan nie. Ek is uiters dankbaar. Dan hier onder sal jul 'n Engelse inskrywing lees. Ek kou nou al 'n … Lees meer Beste Mr. President Ramaphosa
Ander se woorde oor jou.
Ek is gevra om deel te wees van 'n projek. Your words don't define me. Ons was drie vroue en twee mans wat deel was met die talenvolle Simoné Schutte agter die kamera. Haar foto's is kunstig en het sy ons maklik op ons gemak laat voel. Ons laat so maklik toe dat dit wat … Lees meer Ander se woorde oor jou.
‘n Mammogram, konsert en finale eksamen.
Hoewel die titel van hierdie blog slegs die afgelope week gebeur het, behalwe die eksamen, het ek die afgelope drie weke gesukkel om my voete te vind. Augustus het soos 'n warrelwind baie vinnig verby gegaan, maar ek het hoop vir September. So 6-8weke gelede het ek 'n steek pyn in my linker bors opgelet. … Lees meer ‘n Mammogram, konsert en finale eksamen.