Ander se woorde oor jou.

Ek is gevra om deel te wees van ‘n projek. Your words don’t define me.

Ons was drie vroue en twee mans wat deel was met die talenvolle Simoné Schutte agter die kamera.

Haar foto’s is kunstig en het sy ons maklik op ons gemak laat voel. Ons laat so maklik toe dat dit wat ander mense oor ons te sê het ‘n houvas op ons kry.

Ons laat teveel toe dat ander seggenskap oor ons lewens kry deur hulle woorde. Dit is tyd dat ons God seggenskap oor ons lewe gee. Sy Woord is waarheid en wat Hy sê maak saak.

Hier is ‘n paar foto’s van die shoot:

Gaan like asseblief Simoné se blad: Simoné’s poetry & photography.

https://www.facebook.com/pg/Simon%C3%A9s-Poetry-and-Photography-338719329985691/about/

Toodles!

P.s. Hier is ‘n video wat ek daaroor gedoen het.

2 thoughts on “Ander se woorde oor jou.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s