5jaar!

5 jaar al hier in blogger land! Veels geluk aan my. Hahaha!

Wat begin het as ‘n uitlaat klep vir ‘n moë nuwe mamma het ontaard in ‘n liefde vir skryf en lees. Hoewel ek dit as kind baie geniet het, het die gogga my as volwassene weer van voor af gebyt en hierdie jaar is my grootste nog!

Hierdie jaar tref ek nie net rekord leser tal van reg oor die wêreld nie, maar ek het deel geword van ‘n blogger gemeenskap wat nou soos familie voel. Ek is die Here ewig dankbaar vir al die seën wat Hy hier in blogger land op my uitstort.

Dankie dat jul my skribbels lees. Dankie dat julle dit deel. Dankie vir julle liefde en oop harte.

Toodles!

5 thoughts on “5jaar!

Lewer kommentaar op sonell Kanselleer antwoord