Ek kan nie onthou dat ons enige tipe tradisies in ons huis gehad het as kind nie. Buiten die elke Sondag oggend en aand kerk toe gaan was daar nie enige tradisies soos met verjaardae of Kersfees nie. Sover in ons huis is die tradisie om op iemand se verjaardag vroeg op te staan en … Lees meer Nuwe tradisies.
Maand: November 2018
Tyd vir nuwe hoogtes.
Die linker foto was my seuntjie se heel eerste skool dag. Die regter foto sy gradeplegtigheid. Hoe vinnig het die tyd verby gegaan. Soos die sand deur 'n uurglas. Vinnig verby gegly. Hier is my droom vir hom vir sy laerskool loopbaan. Mag jy altyd met groot bewondering na jou onderwysers kyk. Mag jy 'n … Lees meer Tyd vir nuwe hoogtes.
Die keuse is joune.
The past two to three years has been a time of change and choices. Constant choices of left, right or straight on. Will the choices end at some point? Absolutely not. Life is made up of choices and that only changes the day when we pass away. The biggest and best choice I made was … Lees meer Die keuse is joune.
Staan op!
Jy bepaal jou eie geluk. Dit was my groot boodskap die afgelope jaar. An attitude of gratitude brings a lifetime of happiness. So klink my lewensleuse. Wat het jy hierdie jaar gedoen om jouself te verbeter of om jou drome in te haal? Wat het jy hierdie jaar gedoen om deel te wees van die … Lees meer Staan op!
Are you a little bit crazy?
If I could get a one Rand for every time someone told me I was crazy for thinking that I could possibly be successful in South Africa with blogging and vlogging I might just have been rich by now. The thing is, it might sound a little far fetched to at first think that one … Lees meer Are you a little bit crazy?
Jou tru-spieëltjie.
Ons almal het al gehoor mense sê jy moenie in jou tru-spieëltjie kyk terwyl jy deur die lewe gaan nie. Die rede hiervoor is dat dit jou fokus van jou bestemming gaan afhaal en dat jy heel moontlik 'n ongeluk dan gaan maak. Wat het met Lot se vrou gebeur toe sy teruggekyk het met … Lees meer Jou tru-spieëltjie.
Be a fruitloop.
I don't know about you, but I love the series The Handmaid's Tale. It's a sad story about women being oppressed and abused by men. But the thing that facinates me about this program is that there are women in this story who are being oppressed and abused, but are still able to keep their identity … Lees meer Be a fruitloop.
Wees wie jy nodig het.
Ons kan so maklik kla dat ons nie vriende of familie het wat daar is wanneer ons hulle nodig het nie. Of soms kla ons dat ons nie iemand gehad het om op te steun as kind nie. Maar het jy geweet dat jy, jou eie hero kan wees? Jy kan wees wie jy nodig … Lees meer Wees wie jy nodig het.
‘n Regte egte kuier.
Foto verkry van Toortsie. Die Towerinne is op 'n virtuele toer oor die land. Net waar hulle gaan is kattekwaad en kaskenades. Alles lagwekkend, so as jy die toer wil lees van begin tot nou kan jy dit HIER kry. So vandag sit ek langs die viswaters en probeer soveel moontlik ontspan soos wat mens … Lees meer ‘n Regte egte kuier.
Wees die uitsondering op die reel.
Praat jy met mense sal jy gou tot die besef kom dat omtrent een onderwerp sal jy twee tipes mense kry. Optimiste en pessimiste. Sonder om enigiemand in 'n boksie te plaas is hierdie die realiteit. Maar wat as ons dit kon verander? Wat as ons mense kon leer om die uitsondering te wees op … Lees meer Wees die uitsondering op die reel.