Ons kan so maklik kla dat ons nie vriende of familie het wat daar is wanneer ons hulle nodig het nie. Of soms kla ons dat ons nie iemand gehad het om op te steun as kind nie. Maar het jy geweet dat jy, jou eie hero kan wees?
Jy kan wees wie jy nodig het vir ander. As jy ‘n vriendin nodig het, wees ‘n vriendin vir iemand. As jy die leiding van ‘n ouer nodig het, wees dit vir iemand. Natuurlik kan dit jou eie kind of iemand anders se kind wees. Wees wie jy nodig het. As jy dit doen sal jy ook automaties die persone wat jy nodig het na jou toe aantrek.
It’s the law of attraction.
Toodles!
Hoe mooi en opreg deel jy hierdie lewenswaarheid, Sonell.xxx
Dankie Una 🤗
Ware woorde!
Dankie vir die 👀 wys x